Shirley Eaton

Shirley Eaton
Geboorte 12 Januarie 1937 (1937-01-12)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shirley Eaton (gebore 12 Januarie 1937) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Nurse (1959), Goldfinger (1964), Ten Little Indians (1965), en The Million Eyes of Sumuru (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy